SA REKORDS IN GEVAAR BY HIGHGATE TWEEKAMP
Die 26e Interprovinsiale byeenkoms vind op 4 Februarie 2017 plaas wanneer die tradisionele DCAS/GROTER OUDTSHOORN/HIGHGATE Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms op Oudtshoorn aangebied word. HISENSE is tree ook op as die ‘n produkborg vir die byeenkoms! Sover bekend, is daar nie nog ‘n byeenkoms met so ‘n lang onafgebroke geskiedenis van aanbieding...