Op Dinsdagaand 20 Januarie 2018 het 26 spanne deelgeneem aan die jaarlikse byeenkoms.  Elke atleet doen net een dissipline – swem of hardloop – en die spanmaat doen die ander een!  Dit sorg vir groot opwinding maar ook vir die ontwikkeling van die sport aangesien heelwat nuwe atlete op die manier gewen word.  Die wenners op die foto DSC 0018 is vnlr

Anlize Vermeulen en Ninke Griffioen [2de], Kari Griffioen en Jada Coetzee [1e], Stephnie McKay en Jo-mari v d Merwe [3e] en heelagter Echardt de Bruyn [beste prestasie nuweling] Vanjaar se top 10 se uitslae lyk as volg:

 

HARDLOOP

 

 

 

SWEM

 

 

 

 

NAAM

OUD

PUNT

 

NAAM

OUD

PUNT

TOTAAL

1

Kari Griffioen U/11

1055

  Jada Coetzee U/13

1140

2195

2

Ninke Griffioen U/13

1000

  Anlize Vermeulen U/17

1170

2170

3

Jo- Mari van der Merwe Ope

1035

  Stephnie McKay Ope

1110

2145

4

Melanie van Rensburg U/11

1010

  Elisma Huyser U/11

1096

2106

5

Megan Van der Westhuizen U/15

915

  Debbie Strydom Vet

1110

2025

6

Frances Beukes U/13

1010

  Ella Russouw U/11

1000

2010

7

Migael Meyer U/15

900

  Tiaan Griebenow U/13

1090

1990

8

Carlien Muller U/15

1000

  Chelene Mostert U/15

950

1950

9

Corli Mari Griffion U/15

830

  Dewan Barnard U/17

1120

1950

10

Tanya Terblanche U/17

920

  Gunter Meyer U/17

1020

1940