Op Maandagaand 16 Mei het DCAS hulle jaarlikse “Tjek Oorhandiging” seremonie in Mosselbaai gehou waar die sport federasies in Eden die mooi bedrag van R2 975 000 gekry het. Eden Tweekamp het meer gekry as in 2021…….
Baie dankie DCAS, julle is die beste! Stephnie McKay (voorsitter) en Dave van der Walt (operasionele bestuurder) het dit bygewoon!