Selection Policy

NUWE KRITERIA VIR SAMESTELLING VAN EDENSPAN NA SA KAMPIOENSKAPPE

SA KAMPIOENSKAPPE

Met die eerste volskaalse interprovinsiale tweekamp byeenkoms agter die blad, het die SA Tweekamp bestuur op 6 Februarie 2022 op ‘n spesiale vergadering  belangrike besluite geneem. Met die oog daarop is die Eden kriteria ook aangepas: 

  • die kwalifiserende 2000 punte word verminder na 1800
  • in elke ouderdomsgroep kan nou max 6 atlete verkies word
  • dan het elke provinsie nog 10 “loslootjies” waar hulle altete van oor die hele spektrum kan kies
  • Eden atlete moet ook aan die Eden Kampioenskappe en 3 liga byeenkomste deelneem (waarvan die Trial-byeenkoms in Nov en die Proewebyeenkoms in Jan as liga byeenkomste tel)
  • nie sonder rede van die Highgate of enige byeenkoms as Edenatleet weggebly het nie. 
  • senior, spesiale behoefte en meesters – atlete is keurders se prerogatief

DIE KEURDERS HET DIE FINALE SࣿÈ IN DIE SAMESTELLING VAN DIE SPAN