2021 WIMPY DOUBLES GOEIE AFSKOP

WIMPY DOUBLES GOEIE AFSKOP ….. Die eerste tweekampbyeenkoms in ‘n jaar het Dinsdag 16 Maart op Oudtshoorn plaasgevind. Strict Covid protocols were adhered to and 31 teams competed in cool weather and sparkling pool! Die uitslae was: Wenners: 1.Jan & Johannes Brink (2260) Ame Pretorius & Elizmay Huyzer (2230) Kari Griffioen...

Read More

2021 01 SA Biathlon Letter to Provinces – SA Biathlon Championships FIN

COVID BEROOF OUDTSHOORN VAN TWEEDE SA TWEEKAMPKAMPIOENSKAPPE Die SA Tweekampbestuur het Dinsdagaand 5 Januarie 2021 na breedvoerige konsultasie, aangekondig dat die SA Tweekampkampioenskappe wat geskeduleer was vir Oudtshoorn op 2/3 April 2021, weer gekanselleer is. [sien aangehegte brief]. Dit is weer eens ‘n geweldige terugslag vir sport in die...

Read More

EDEN TWEEKAMP PUIK OP SA KAMPIOENSKAPPE IN BAAI

Die 2019 HIGHGATE EDEN Tweekampspan van 72 atlete het op die 44ste SA Kampioenskappe in Port Elizabeth teen 827 atlete van 14 provinsies deelgeneem en puik gedoen!  Dit het plaasgevind by die puik fasiliteite van die NMU atletiekbaan en die Newton Park-swembad. Die gehalte van die vertonings van die...

Read More

SPORTGEES SOOS NET TWEEKAMPERS KEN……

Mooi storie – dit onderstreep net weer die ongelooflike omgee-gees onder tweekampers!  Die brief kom van ‘n OP-atleet se moeder. Dear SWD Biathlon team It is with great pride, and emotion, that I send this picture. My daughter Caitlin, was running in the U/11, and had started really well....

Read More

KAPASITEITSBOU DEEL VAN SWD TWEEKAMP SE VISIE

Die afgelope 2 jaar was Kapasiteitsbou deel van SWD Tweekamp se visie. Die kwynende vrywillersbasis vir veral beamptes by byeenkomste, het ‘n algemene tendens geword – nie net by tweekamp nie, maar byna alle sportsoorte word daardeur geraak. SWD Tweekamp moes toe ook kreatief begin dink en daar is...

Read More

JOHAN WINDT TOP MANSATLEET OP SA KAMPIOENSKAPPE

Die HIGHGATE SWD Tweekampspan is terug vanaf die 41 ste SA TWEEKAMP Kampioenskappe die afgelope naweek in Bloemfontein. Meer as 660 van die Suid-Afrika se top tweekampatlete van 14 provinsies het daar meegeding om die kroon as die beste atleet in hulle ouderdomsgroepe. Die WP het hulle nasionale spantitel...

Read More