Die EDEN Tweekampfederasie in samewerking met die Weskaapse Departement van Kultuursake & Sport, het op Maandagmiddag 19 April 2021 ‘n ontwikkelingskliniek vir jonger atlete op Knysna aangebied. Dit was gratis vir alle belangstellendes [ook afrigters/onderwysers/ouers] en daar was ligte verversingspakkies aan alle deelnemers voorsien. Streng Covid protokols het egter gegeld en uit die aard van die bestaande Covid protokols kon net ‘n beperkte getal deelnemers geakkommodeer word. Inskrywings moes egter vooraf gedoen word. Van die land se top afrigters, Carla Coetzee [swem] en Johan Windt [hardloop] was daar om die atlete te help en touwys te maak. Dit het ongeveer 2 ure geduur. Uitnodigings is aan alle skole/klubs in die Knysna-omgewing gestuur [sien aangehegte epos-afskrif] Alhoewel dit die begin van die terugkeer was, het die volgende faktore moontlik ‘n rol gespeel:
- die feit dat dit aan die einde van die seisoen was
- dat die wintersportkodes reeds in volle swang was
- finansies met Vervoer van atlete na Knysna
Die organiseerders is egter tevrede met die opkoms [51] en het heelwat positiewe terugvoering gekry.
BESONDERHEDE:
- Datum: Maandag 19 April 2021
- Tyd: 14:00 – 16:00
- Venue: LS Knysna Aqua Sentrum
- Organiseerder: Dave van der Walt [082-7734 901]
- Plaaslike organiseerder: Abbigail McKay
MEDIA
Eden Tweekamp het die 2020/21 seisoen afgesluit met die DCAS Ontwikkelingskliniek wat op Do 19 April by LS Knysna op Knysna aangebied is. 51 deelnemers [atlete, onderwysers, afrigters & ouers] het onder die hande van Carla Coetzee (swem) en Johan Windt (hardloop) nuwe vaardighede aangeleer. Daniel Rossouw (LS Knysna) en Lente Rademan (LS Knysna) het aansporingspryse ontvang wat deur Stephnie McKay [voorsitter] oorhandig is. Stephnie McKay (voorsitter) en Dave van der Walt (operasionele Bestuurder) het hulle tevredenheid uitgespreek tenspyte van die Covid beperkings.
Die EDEN Tweekampfederasie in samewerking met die Weskaapse Departement van Kultuursake & Sport, het op Donderdagmiddag 8 April 2021 ‘n ontwikkelingskliniek vir jonger atlete op Mosselbaai aangebied. Dit was gratis vir alle belangstellendes [ook afrigters/onderwysers/ouers] en daar was ligte verversingspakkies aan alle deelnemers voorsien. Streng Covid protokols het egter gegeld en uit die aard van die bestaande Covid protokols kon net ‘n beperkte getal deelnemers geakkommodeer word. Inskrywings moes egter vooraf gedoen word. Van die land se top afrigters, Carla Coetzee [swem] en Johan Windt [hardloop] was daar om die atlete te help en touwys te maak. Dit het ongeveer 2 ure geduur. Uitnodigings is aan alle skole/klubs in die Mosselbaai-omgewing gestuur [sien aangehegte epos-afskrif] Alhoewel dit die begin van die terugkeer was, het die volgende faktore moontlik ‘n rol gespeel:
- die feit dat dit aan die einde van die seisoen was
- dat die wintersportkodes reeds in volle swang was
- finansies met Vervoer van atlete na Mosselbaai
Die organiseerders is egter tevrede met die opkoms [34] en het heelwat positiee terugvoering gekry.
BESONDERHEDE:
- Datum: Donderdag 8 April 2021
- Tyd: 15:00 – 17:00
- Venue: LS Park
- Organiseerder: Dave van der Walt [082-7734 901]
MEDIA
Eden Tweekamp het die 2020/21 seisoen afgesluit met die DCAS Ontwikkelingskliniek wat op Do 8 April by LS Park op Mosselbaai aangebied is. 34 deelnemers het onder die hande van Carla Coetzee (swem) en Johan Windt (hardloop) nuwe vaardighede aangeleer. EW Maritz (Stilbaai), Miekela Terblanche (Grootbrak) en Helena van Wyk (Grootbrak) het aansporingspryse ontvang. Stephnie McKay (voorsitter) en Dave van der Walt (operasionele Bestuurder) het hulle tevredenheid uitgespreek tenspyte van die Covid beperkings.
The EDEN WIMPY DOUBLES PROJECT is one of the annual development components of EDEN Biathlon. It is organised by the Development Component of EDEN Biathlon in cooperation with DCAS and WIMPY [local sponsor]. This is normally the very first activity of the year but as a result of the Covid pandemic, the season of 2021 only started on 16 March this year. The main objective is to develop the sport code and is aimed at the younger and older athletes.
The mechanics of the project is as follows: an established biathlete must bring a partner who has never partake in biathlon to do one of the components of biathlon [running or swimming]. There is no restriction on gender, age, race…….we in many cases get the situation that the athlete pair up with one of his/her parents or even grandparents! Each one compete in his/her age group and points are allocated on a point scale – the team with the most points is declared the winner! In many cases the new participant get hooked and we have won many such athletes for the sport!
STATISTICS
Date: 16 March 2021
Time: 17:00 – 19:00
Venue: De Jager sport Complex Athletics Track, Oudtshoorn
NA Smit Swimming Pool, Oudtshoorn
Team: 32
MEDIA
WIMPY DOUBLES GOEIE AFSKOP ….. Die eerste tweekampbyeenkoms in ‘n jaar het Dinsdag 16 Maart op Oudtshoorn plaasgevind. Strict Covid protocols were adhered to and 32 teams competed in cool weather and sparkling pool! Die uitslae was:
Wenners:
1.Jan & Johannes Brink (2260)
- Ame Pretorius & Elizmay Huyzer (2230)
- Kari Griffioen & Cristiaan Van Biljon (2205)
Beste prestasie:
Dirco Nienaber Swem (1220)
Aantal Spanne: 32
Wimpy het die pryse geborg.
Wengroep: vlnr Stephnie McKay [Eden Tweekamp Voorsitter], Ame Pretorius & Elisme Huyser [tweede], Jan ^ Johannes Brink [wenners], Kari Griffioen & Christiaan van Biljon [derde], Dirco Nienaber [beste prestasie]