SWD TWEEKAMP MAAK GESKIEDENIS!
Vir die eerste keer in 22 jaar het SWD Tweekamp daarin geslaag om die sterke OP-span op eie bodem te klop en sodoende met die Chris Jansen- spantrofee weggestap!
D/8 Sumay van Wyk Silwer 2093
S/9 Ruben Gouws Goud 2352
D/9 Karli Lotter Silwer 2228
S/13 Matthew van Coller Silwer 2248
S/15 Christian Hattingh Silwer 2134
De Wit Bothma Brons 2116
S/17 Gustav Schlechter Goud 2328
Reynard J v Rensburg Silwer 2184
D/19 Lara Schlechter Goud 2364
M Jun Vet Juan Pretorius Goud 2305
M Vet Walter Lusch Silwer 2198
M Sen Vet Marius Schlechter Goud 2258
Puik vierde plekke het bygedra tot die span-oorwinning. Geluk ook aan die atlete:
Lamé Gouws, Hanré Jubelius; Herman Spangenberg en Johan van Eeden.