Die afgelope Dinsdag 22 Feb het 35 spanne deelgeneem aan die jaarlikse tradisionele Doubles byeenkoms. Vanjaar het Wimpy Oudtshoorn die pryse geborg. Baie geluk aan die volgende podium wenners:

1   Span Hisense (Johan Windt en Juriana Lane) 2750

2   Span Ramkatte (Johan Griffioen en Allan Wheeler) 2310

3   Span KW (HW de Waal en Kari Griffioen) 2190

Oorspronklikste Naam: Span Young & Restless (Quintus Lutch en Edie Lutch)