16 Desember 2010

 AAN: S A BESTUURSLEDE PROVINSIALE VOORSITTERS Hier, twee weke voor die jaar verby is, wil ek vinnig van my laat hoor. Die inter-provinsiale byeenkoms wat in Port Elizabeth aangebied is op 23 Oktober 2010 was ‘n groot sukses met net onder 300 atlete van vyf provinsies wat deelgeneem het....

Read More

22 April 2010

 AAN: S A BESTUURSLEDE PROVINSIALE VOORSITTERS Die SA Kampioenskappe, wat die einde van ons seisoen was, is al weer drie weke verby. Ek wil graag namens almal wat daardie naweek Tweekamp en Biathlo in Bloemfontein gehou het aan Archie Markgraaff en sy komitee en alle beamptes baie dankie sê...

Read More

11 Desember 2009

 AAN: ALLE PROVINSIALE VOORSITTERS SA BESTUURSLEDE Nog ‘n jaar het verby gegaan. Sedert my vorige skrywe het ek darem ‘n paar stukkies e-pos en een faks rakende Tweekamp ontvang. Dit is nou vanaf Bestuur. Die faks was ‘n rekening van Dave van der Walt vir uitgawes van die ontwikkelingsspan...

Read More

5 November 2009

 AAN: ALLE PROVINSIALE VOORSITTERS SA BESTUURSLEDE Ek begin op ‘n persoonlike noot. As hierdie week verby is, is daar nog net vyf werksweke vir my oor voordat ek op 14 Desember aftree. Die volgende twee weke gaan ek vir oulaas Rondgaande Hof in Port St John’s hou waar ons...

Read More

28 September 2009

 AAN: ALLE PROVINSIALE VOORSITTERS SA BESTUURSLEDE Soos ek voorsien het in my vorige nuusbrief het voorsittersverslae en korrespondensie weens my lang afwesigheid verlore geraak. Dit het nou aan die lig gekom dat by my werk e-pos as ’n gevolg van ’n oormaat gemorspos die grootste gedeelte van die ”inbox”...

Read More

14 April 2009

 AAN: ALLE PROVINSIALE VOORSITTERS SA BESTUURSLEDE Die SA Kampioenskappe in die Paarl is agter die rug. Ek dink dit was ’n groot sukses. Almal met wie ek gepraat het dink ook so. Behalwe een “klagte? dat die swemafsitter in een item te vinnig geskiet het geen negatiewe kommentaar my...

Read More

19 Februarie 2009

 AAN: ALLE PROVINSIALE VOORSITTERS SA BESTUURSLEDE Ek kan rapporteer dat die jaarlikse Highgate Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms in Oudtshoorn suksesvol afgeloop het. Dit is vanjaar aangebied deur Oostelike Provinsie met die gebruiklike waardevolle insette en bydrae van Suidwestelike Distrikte. Boland, wat weer die spankompetisies gewen het, het waardevolle hulp verleen...

Read More

11 December 2008

 AAN: ALLE SA BESTUURSLEDE PROVINSIALE VOORSITTERS Die tyd vlieg. Die jaar is reeds verby. Ons almal sal die jaar om verskillende redes onthou. Daar was hoogtepunte en daar was laagtepunte. Sommige van ons het voorspoed beleef en ander teëspoed. Daar was baie vreugde maar daar was ook ongelukkig hartseer...

Read More

26 November 2008

     AAN:   ALLE SA BESTUURSLEDE      PROVINSIALE VOORSITTERS Oktober was ‘n baie besige maand op die Tweekampterrein vir my persoonlik. Op elke Saterdag het ek Tweekamp gehou en op twee Sondae was ek betrokke by Biathlo. Ek het alles baie geniet. The first Interprovincial meeting of the season was held...

Read More

25 September 2008

     AAN:   ALLE SA BESTUURSLEDE      PROVINSIALE VOORSITTERS Die nuwe Tweekamp seisoen het so pas afgeskop. Ek het inligting gekry van plaaslike byeenkomste wat suksesvol aangebied is. Ek het ook kennis ontvang van ‘n byeenkoms in die WP wat uitgestel moes word weens die oorvloed van water wat uit die...

Read More
  • 1
  • 2