AAN: S A BESTUURSLEDE
PROVINSIALE VOORSITTERS

Hier, twee weke voor die jaar verby is, wil ek vinnig van my laat hoor.

Die inter-provinsiale byeenkoms wat in Port Elizabeth aangebied is op 23 Oktober 2010 was ‘n groot sukses met net onder 300 atlete van vyf provinsies wat deelgeneem het. Oostelike Provinsie, met tuisveld voordeel, het die spankompetisie gewen. Sterk spanne van Grens en Suid-Westelike Distrikte het ook deelgeneem in perfekte weer. Die volgende dag het die reën die getalle ietwat ingekort, maar die Biathlo byeenkoms is goed ondersteun en het goed afgeloop. Gauteng Noord se byeenkoms op 23 Oktober was ook ‘n sukses, alhoewel die getal atlete nie so groot was nie. Noord-Vrystaat het ‘n byeenkoms vir 6 November gereël, maar ek het nog geen terugvoering ontvang nie.

No further contact has been made between SA Biathlon and SAMPA on the issues mentioned in my previous newsletter. I have received no feedback from any province on the issues mentioned by me, and I have thus no idea what the provinces’ views are on these issues. The only response I received was from Dave van der Walt in his capacity as a member of the working committee. Views expressed by him in that document do not correspond with my views. He approached the issue from view points suggested by SAMPA, but from a somewhat different angle and with some reservations I am still awaiting response from provinces, as this issue has to be discussed at our next AGM.

Ek het in die tussentyd ook kennis gekry van SWD waar Dave van der Walt herkies is as Voorsitter met Yvonne McKay as Sekretaresse. Hulle is herkies. Baie geluk.

 

The new Chairman of Limpopo Biathlon is Bryan Varrie with his wife Dianne Varrie as Secretary. Congratulations to them and good luck with the way forward.

I have received correspondence from Kwa-Zulu Natal and the Chairman, David Morrison-Young, plans to send a representative team to the SA’s in Port Elizabeth, with himself planning to take part. Some new Biathletes from the Kokstad area affiliated to KZN Biathlon.

Ek is permanent op die adreslys van WP Tweekamp. Marius en sy komitee is baie bedrywig en het omtrent elke week die afgelope tyd ‘n byeenkoms aangebied. Volgens die uitslae wat ek van elke byeenkoms ontvang het, blyk dit dat WP groot planne het vir die SA’s. ‘n Paar uitstekende vertonings is gelewer met een atleet (wie se naam ek nie nou gaan noem nie) wat slegs 20 punte van die huidige SA rekord in ‘n spesifieke kategorie is. Ek het self met die atleet gepraat en is meegedeel dat ‘n aanslag op die SA rekord tydens die SA’s gemaak gaan word. Ek sien uit daarna.

Our treasurer, Gert Jordaan, has informed me that the majority of provinces have not yet complied with the financial commitments to the SA Body. You all have our Bank particulars. Please do your payments for October (R1000 + R500) and inform Gert accordingly.

Uitnodigings na die SA Kampioenskappe is aan alle provinsies gestuur. Volledige besonderhede sal volg. Ek wys weereens op die getal atlete wat per ouderdomsgroep gekies mag word, maar lê klem op die feit dat tot op die senior ouderdomsgroep atlete slegs kwalifiseer vir die SA’s as die atleet 2000 punte kan behaal. Ek herinner ook dat slegs atlete wat kwalifiseer om in die O/17 ouderdomsgroep, of hoër, gekies mag word in die senior (ope) afdeling.

I wish all of you a Christmas full of piece and love and a very prosperous New Year.

Biathlon regards.
__________________
CHRIS JANSEN
PRESIDENT