EDEN TWEEKAMP BAAT BY DCAS BEFONDSING

Op Maandagaand 16 Mei het DCAS hulle jaarlikse “Tjek Oorhandiging” seremonie in Mosselbaai gehou waar die sport federasies in Eden die mooi bedrag van R2 975 000 gekry het. Eden Tweekamp het meer gekry as in 2021……. Baie dankie DCAS, julle is die beste! Stephnie McKay (voorsitter) en Dave...

Read More

HIGHGATE INTER REUSE SUKSES….

Die organiseerders van die 30e DCAS / GROTER OUDTSHOORN / HIGHGATE Inter het heelwat komplimente met die aanbieding van hierdie prestige geleentheid gekry. 435 atlete van 7 provinsies het deelgeneem in feestelik-omskepte venues. EDEN spog nie met minder as 14 medaljewenners nie. Boonop is Benjamin Bond as Junior Victor...

Read More

EDEN TWEEKAMP MAAK REG VIR VOL SEISOEN……

Na byna twee jaar van Covid-onderbrekings hoop EDEN TWEEKAMP om 2022 op ‘n positiewe noot te begin en om ‘n vol program vir die tweekampatlete aan te bied. Die seisoen skop alreeds af met die EDEN Proewebyeenkoms op 25 Januarie vir die kies van die spanne [meriete & ontwikkeling]...

Read More

TWEEKAMP BETREË NUWE ERA!

SA Tweekamp het op ‘n geskiedkundige Spesiale Jaarvergadering op Woensdag 8 September 2021 waar al die provinsies en die volle SA Bestuur teenwoordig was, ingrypende besluite geneem om tweekamp in Suid-Afrika by die eise van die vining-veranderde omstandighede aan te pas. Hierdie veranderinge sal alreeds die komende seisoen in...

Read More

SAMPA – World Schools Biathlon / SA Biathlon “MODERN BIATHLON” INVITATION CHAMPIONSHIPS 2021’ on Monday 12 July 2021

SAMPA – World Schools Biathlon / SA Biathlon “MODERN BIATHLON” INVITATION CHAMPIONSHIPS 2021,  Monday 12 July 2021 in Somerset West. SAMPA in conjunction with SA Biathlon is staging this experimental meeting between this two national sport bodies in order to further cooperation between the two bodies in future and to...

Read More

EDEN TWEEKAMPSEISOEN SLUIT OP HOË NOOT…….

Nadat Covid pandemonium gesaai het onder sport, en veral Tweekamp, die afgelope jaar met twee SA Kampioenskappe [albei vir Oudtshoorn geskeduleer!] wat gekanselleer is, het die 2021-seisoen op ‘n laat stadium die groen lig gekry en kon ‘n verkorte liga-program gevolg word.  Die seisoen het dan ook later geëindig...

Read More

2021 WIMPY DOUBLES GOEIE AFSKOP

WIMPY DOUBLES GOEIE AFSKOP ….. Die eerste tweekampbyeenkoms in ‘n jaar het Dinsdag 16 Maart op Oudtshoorn plaasgevind. Strict Covid protocols were adhered to and 31 teams competed in cool weather and sparkling pool! Die uitslae was: Wenners: 1.Jan & Johannes Brink (2260) Ame Pretorius & Elizmay Huyzer (2230) Kari Griffioen...

Read More