R1 450 000 VIR SPORT IN EDEN

Op Dinsdag 4 April 2017 het die Weskaapse Minister van Kultuursake en Sport, me Anroux Marais, R1 450 000 aan 36 Eden Sportfederasies oorhandig. Hierdie befondsing moet aangwend word vir administrasie, ontwilleking en kapasiteitsbou van elke Federasie.  Dit sluit egter nog nie die befondsing vir die Top Byeenkomste wat...

Read More

SWD TWEEKAMP MAAK GESKIEDENIS!

Vir die eerste keer in 22 jaar het SWD Tweekamp daarin geslaag om die sterke OP-span op eie bodem te klop en sodoende met die Chris Jansen- spantrofee weggestap!    D/8                        Sumay van Wyk                Silwer                    2093 S/9                         Ruben...

Read More

SWD DUBBELS-BYEENKOMS GROOT SUKSES!

Op Dinsdagaand 20 Januarie 2018 het 26 spanne deelgeneem aan die jaarlikse byeenkoms.  Elke atleet doen net een dissipline – swem of hardloop – en die spanmaat doen die ander een!  Dit sorg vir groot opwinding maar ook vir die ontwikkeling van die sport aangesien heelwat nuwe atlete op...

Read More

TWEE SA REKORDS BY HIGHGATE

Die 27ste DCAS/HIGHGATE/GROTER OUDTSHOORN INTERPROVINSIALE TWEEKAMPBYEENKOMS het Saterdag 3 Februarie 2018 op Oudtshoorn in puik weersomstandighede plaasgevind. 512 atlete van 7 provinsies [WP, Boland, SWD. OP, GW, Grens en VS] het mekaar die stryd aangesê en tweekamp van top gehalte is opgedis. Twee SA rekords asook 8 byeenkoms rekords...

Read More

SA TWEEKAMPREKORD VIR MATTHEW IN PORT ELIZABETH

Die afgelope Saterdag het die EDEN Tweekampspan aan die OP Interprovinsiale Byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem.  Die hardloopkomponent is op die Westbourne Oval afgehandel terwyl die swem in die puik Newton Park swembad geskied het – in heerlike weersomstandighede!  Die ander provinsies wat deelgeneem het was Grens, OP, Griekwas ...

Read More

HIGHGATE SE OMGEE-MENSE

Ek verwys graag na die afgelope DCAS/HIGHGGATE/GROTER OUDTSHOORN Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms die naweek van 12 Februarie op Oudtshoorn. Soos almal seker weet het ‘n welkome reën [met gepaardgaande donderbuie] Oudtshoorn verras!  Alhoewel die 600+ atlete, alle Oudtshoorn-inwoners en talle toeskouers die reën vrwelkom het, het dit ook logistieke uitdagings wat...

Read More

28th HIGHGATE BIGGEST BY FAR!

The DCAS/HIGHGATE/GREATER OUDTSHOORN Interprovincial Biathlon meeting held in Oudtshoorn on Saturday 2 Feb was the biggest ever – more than 600 athletes from 7 provinces [WP. BOL, EP, EDEN, GW, FS and BORDER] competed. Not even the unusual thunder storms could damp the spirit and 3 SA, 9 meeting...

Read More

WIMPY EDEN DOUBLES TWEEKAMP

Die afgelope Dinsdag 22 Feb het 35 spanne deelgeneem aan die jaarlikse tradisionele Doubles byeenkoms. Vanjaar het Wimpy Oudtshoorn die pryse geborg. Baie geluk aan die volgende podium wenners: 1   Span Hisense (Johan Windt en Juriana Lane) 2750 2   Span Ramkatte (Johan Griffioen en Allan Wheeler) 2310 3   Span...

Read More

HIGHGATE 6 Feb 2016 – Oudtshoorn

TWEE SKITTERENDE SA REKORDS OP HIGHGATE TWEEKAMP! Die 25e HIGHGATE/DCAS/Groter Oudtshoorn Munisipaliteit Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms op Oudtshoorn, Saterdag 6 Februarie 2016, het weer vir prestasies uit die boonste rakke gesorg! Bo en behalwe die twee SA rekords, is tweekamp van hoogstaande gehalte deur die 7 provinsies [WP, BOL, SWD, OP,...

Read More

MEDIABERIG

Die HIGHGATE SWD Tweekampspan het die afgelope Saterdag saam met WP, Grens, OP en Vrystaat, aan die 20ste OP Interprovinsiale byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem. Die winderige toestande het die atlete nie juis afgeskrik nie en puik vertonings is alreeds vroeg in die seisoen gelewer. Die HIGHGATE SWD-span bring...

Read More