Die afgelopenaweek het die KangogrotteSWD-span van 44 aan die 39e SA Tweekampkampioenskappein Potchefstroom deelgeneem. Meer as 600 van Suid-Afrika se top atlete van 16 provinsies het deelgeneem.Ongelukkigmoes die atlete op ’n grasbaanhardloopaangesien die nuweTartanbaanniebetydsklaarkonweesagv die baiereën in die NoordwesProvinsies. Tog het ditnieafbreukgedoenaan die ywer en gees waarmee die atletedeelgeneem...