Die afgelopenaweek het die KangogrotteSWD-span van 44 aan die 39e SA Tweekampkampioenskappein Potchefstroom deelgeneem. Meer as 600 van Suid-Afrika se top atlete van 16 provinsies het deelgeneem.Ongelukkigmoes die atlete op ’n grasbaanhardloopaangesien die nuweTartanbaanniebetydsklaarkonweesagv die baiereën in die NoordwesProvinsies. Tog het ditnieafbreukgedoenaan die ywer en gees waarmee die atletedeelgeneem het nie.

Die dun lug van die hoëveld het egter die kusprovinsies se atletegetref en beslis die prestasiesgeaffekteer. SWD het in die spankompetisiesewendegeëindig en konegtersorgvir 4 medaljes:

D/11 Trisha Pllicutte Silwer 2214 [George] Selma du Preez Silwer 2214 [Oudtshoorn] D/19 May du Plessis Brons 2198 [George] Meesters Mans Johan Windt Silwer 2339 [Mosselbaai]

Ander atletewatonder die eerste 10 plekkekoneindig, was:
S/11 De Wit Botma 4 2123
Deon Horne 5 2117
D/11 Jenna Borrett 8 2183
S/13 George Marais 7 2294
D/13 Hannah Kiley 9 2276
D/15 Yvonne du Plessis 5 2358
D/17 Mijancke Steyn 10 2189

Op die AJV van SA Tweekamp is die voorsitter van SWD Tweekamp, Dave van der Walt, herkies as die Vise-President van SA Tweekamp en as lid van die SA Keurkomitee. Volgende jaar [2015] se SA Twee-kampkampioenskappe vind in Stellenbosch plaas en word aangebied deur die WP.