‘n Klein HIGHGATE SWD Tweekampspan bestaande uit 14 atlete het vir die eerste keer aan die VRYSTAAT INTERPROVINSIALE TWEEKAMPBYEENKOMS gaan deelneem.  Dit is op 3 & 4 Okt 2015 in Bloemfontein op die puik sportterrein van Kovsies aangebied en VS, OP, SWD, Griekwas, Noordwes en Grens het deelgeneem.  Die...