Op een of ander manier het hulle ‘n ou artikel van ‘n jaar gelede geplaas! Dit is totaal foutief! Hulle verwys na 3/4 April. Neem asseblief kennis dis totaal verkeerd en ongehoord. Vesprei asb die woord…….Dankie  🙈