Die “Doubles”-konsep behels waar die een atleet een been van tweekamp [hardloop of swem] doen en ’n nie-tweekamper kry om die ander been te doen.
SWD Tweekamp gebruik dit om kapasiteit te ontwikkel. Dit word aangebied in samwerking met die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport en Hisense het van die pryse geborg.

Vanjaar se wenners was:
HARDLOOP SWEM
TOTAAL
1 Thabiso Panda 17 06:16:00 1220 Hainto
Vermeulen 17 01:03 1137 2357
2 San_Mari Mulder 17 03:18:00 1135 Dylan Barnard
19 00:58 1120 2255
3 Bianca la Grange 17 03:17:00 1140 Piet Keller
19 01:03 1097 2237

Foto’s
Al die deelnemende spanne wat deelgeneem het;
Al die wenners saam met Johan Windt [Hisense] wat van die pryse geborg het
Vlnr: Johan Windt [Hisense], Piet Keller & Bianca le Gange [3de] – Lnagenhoven Gim, Hainto Vermeulen & Thabiso Panda [Wenners] HS Oudtshoorn en Dylan Barnard & San-mari Mulder [2de] HS Outeniqua