Tydens SWD Sportraad se Gala Sporttoekkenningsaand, is Johan Windt, Vise -Voorsitter van SWD Tweekamp, aangewys as die wenner in die afdeling LEWENSPRESTEERDER vir sy deelname en bydrae tot sport sedert 1989. Hiermee word hy nou ‘n finalis in die Wes-Kaap Sporttoekenings Galafunksie.